Kaikki kirjat 35 % alennuksella koodilla: BOOKS

  • check Yli 10 miljoonaa kirjaa
  • check Uutuuksia joka päivä
  • check Yli 1 miljoona asiakasta luottaa meihin
  • check Hyvät hinnat ja alennukset
  • check Toimitus koko Eurooppaan

Wrede Somer - Kimmie Kriel

englanti
2024-08-12
35,18 € 54,12 €

-35% koodilla BOOKS

Toimittajalla varastossa

Toimitus 15-21 arkipäivässä

30 päivän palautusoikeus

*Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot dr ... Täydellinen kuvaus

Saatat myös pitää

Kuvaus

*Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het. Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.

Lisätietoja

Kirjoittaja Kimmie Kriel
Julkaisija Bettie Brandt Publikasies
Julkaisuvuosi 2024
Kannen tyyppi Pehmeäkantinen
EAN 9798227844736
Kirjoita oma arvostelusi
Arvostelet: Wrede Somer
Arvostelusi:

Goodreads-arvostelut

35,18 € 54,12 €